Jesaja 38:21-22 Die Boodskap (DB) Tydens Hiskia se siekte het Jesaja gesê hulle moet ’n pleister van gedroogde vye maak en dit op die koning se sweer sit.