Jesaja 37:32 Die Boodskap (DB)

Daar sal mense oorbly in Jerusalem en op Sion en hulle sal van daar af weer ’n nuwe begin maak. Ek, die Here die Almagtige, sal daarvoor sorg omdat Ek hulle so liefhet.

Jesaja 37

Jesaja 37:28-38