Jesaja 37:19 Die Boodskap (DB)

en hoedat hulle hulle gode gevat en in die vuur gegooi het om te verbrand. Maar ons weet hoekom hulle dit kon regkry. Dit was nikswerd afgode, beelde van hout en klip wat deur mense gemaak is.

Jesaja 37

Jesaja 37:10-24