Jesaja 37:16 Die Boodskap (DB)

“Almagtige Here, God van Israel, U wat op u troon bokant die gerubs sit, U alleen is God van al die koninkryke op aarde. U het die hemel en die aarde gemaak.

Jesaja 37

Jesaja 37:11-18