Jesaja 36:15 Die Boodskap (DB)

Hy probeer julle laat glo dat julle op die Here kan vertrou en dat die Here julle sal verlos. Hy lieg as hy julle probeer wysmaak dat Jerusalem nooit in die koning van Assirië se mag sal kom nie.

Jesaja 36

Jesaja 36:9-22