Jesaja 34:6 Die Boodskap (DB)

Die swaard van die Here is vol bloed, dit drup van die vet asof dit gebruik is om die lammers en die bokramme vir die offer te slag. Want die Here gaan ’n offerfees in Bosra hou. Daar gaan ’n groot slagting in Edom wees.

Jesaja 34

Jesaja 34:1-7