Jesaja 34:4 Die Boodskap (DB)

Al die hemelliggame sal verkrummel en tot niet gaan. Die hemel sal soos ’n boekrol opgerol word. Die sterre sal uit die hemel uit val soos blare wat van ’n wingerdstok afval.

Jesaja 34

Jesaja 34:3-6