Jesaja 34:17 Die Boodskap (DB)

Die Here verdeel die land onder hulle sodat elkeen ’n deel het om op te bly. Daar sal hulle geslag na geslag bly omdat dit vir altyd aan hulle behoort.

Jesaja 34

Jesaja 34:7-17