Jesaja 34:10 Die Boodskap (DB)

wat dag en nag sal bly brand sodat die rook gedurig daaruit optrek. Die land sal geslagte lank in puin lê tot in die verre toekoms en niemand sal weer daardeur trek nie.

Jesaja 34

Jesaja 34:7-17