Jesaja 33:24 Die Boodskap (DB)

Nie een van die stad se inwoners sal siek wees nie. En die Here sal almal wat in Jerusalem bly, se sonde vergewe.

Jesaja 33

Jesaja 33:20-24