Jesaja 33:11 Die Boodskap (DB)

Al die planne wat julle gemaak het, is nutteloos, julle sal niks regkry nie. Die verskriklike goed waarmee julle ander nasies gedreig het, sal omgekeer word en soos ’n verwoestende vuur op julle neerkom.

Jesaja 33

Jesaja 33:3-16