Jesaja 32:6 Die Boodskap (DB)

Almal sal die goddelose dwase herken vir wat hulle is en aan die gek goed wat hulle doen. Hulle beledig die Here en gee nie om dat mense honger ly en dors is nie.

Jesaja 32

Jesaja 32:1-9