Jesaja 32:20 Die Boodskap (DB)

Maar God sal sy mense seën. Waar julle saai, sal die oeste geil groei van die baie water. En julle donkies en vee sal los kan loop om op die groen weivelde te wei.

Jesaja 32

Jesaja 32:19-20