Jesaja 32:15 Die Boodskap (DB)

Dit sal so bly totdat die Gees van die hemel af op ons uitgestort word. Dan word die wildernis soos ’n vrugteboord en die vrugteboord word so dig dat dit vir ’n bos aangesien word.

Jesaja 32

Jesaja 32:10-20