Jesaja 31:8 Die Boodskap (DB)

Dan sal die Assiriërs doodgemaak word, maar nie met mensgemaakte wapens nie. Nee, hulle sal vlug voor die Here en hulle jongmans sal weggevat word om slawearbeid te gaan verrig.

Jesaja 31

Jesaja 31:4-9