Jesaja 30:6 Die Boodskap (DB)

Kyk hoe trek die arme pakdiere deur die gevaarlike woestyngebied met sy leeus en slange en selfs vlieënde drake na Egipte toe. Die donkies en kamele kreun onder die gewig van die geskenke wat op hulle gelaai is. Hulle doen dit alles om hulp te gaan soek by ’n volk wat hulle nie kan help nie.

Jesaja 30

Jesaja 30:3-8