Jesaja 30:2 Die Boodskap (DB)

Hulle stuur afvaardigings Egipte toe, sonder om My te raadpleeg, om daar hulp te gaan vra. Hulle stel hulle vertroue in die farao met die hoop dat hy hulle sal beskerm.

Jesaja 30

Jesaja 30:1-8