Jesaja 3:5 Die Boodskap (DB)

Mense sal mekaar uitbuit en benadeel. Kinders sal nie respek hê vir volwassenes of hulle gesag aanvaar nie. Nikswerd, oneerlike mense sal die eerbare mense uitlag.

Jesaja 3

Jesaja 3:1-11