Jesaja 29:23 Die Boodskap (DB)

Want as julle die kinders sien waarmee Ek julle gaan seën, sal julle my heiligheid eer en erken dat Ek die heilige God van Israel is. Julle sal verbysterd staan voor My, die God van Jakob.

Jesaja 29

Jesaja 29:14-24