Jesaja 28:22 Die Boodskap (DB)

Staak julle ligsinnigheid, anders gaan julle straf nog erger wees as wat ek gesê het. Die Here, die Almagtige, het reguit vir my gesê dat Hy vasbeslote is om die hele land te vernietig.

Jesaja 28

Jesaja 28:13-29