Jesaja 28:2 Die Boodskap (DB)

Want die Here het iemand wat sterk en magtig is gereed om hulle aan te val. Hierdie vyand sal toeslaan met die geweld van ’n haelstorm en verwoestende stormwinde. Hy sal alles voor hom platvee soos ’n rivier wat in vol vloed afkom.

Jesaja 28

Jesaja 28:1-10