Jesaja 28:18 Die Boodskap (DB)

Dan sal daar van julle sogenaamde ooreenkoms met die dood en julle onsterflikheid net mooi niks oorbly nie. As die aanvallers op julle afstorm, sal hulle julle met die grond gelykmaak.

Jesaja 28

Jesaja 28:17-21