Jesaja 27:6 Die Boodskap (DB)

In die toekoms sal Jakob se nageslag wortelskiet soos ’n boom. Israel sal bloeisels maak en vrugte dra wat vir die hele wêreld voordeel sal inhou.

Jesaja 27

Jesaja 27:1-13