Jesaja 27:3 Die Boodskap (DB)

Ek, die Here, sorg self vir my wingerd. Ek lei dit gereeld nat sodat die lote nie verlep nie. Ek hou dag en nag daar wag sodat niemand dit kan beskadig nie.

Jesaja 27

Jesaja 27:1-7