Jesaja 26:9 Die Boodskap (DB)

Selfs in die nag verlang ek na U. Ek kan nie wag vir die môre om te kom nie. As die wêreld na U luister, leer hulle wat regverdigheid beteken.

Jesaja 26

Jesaja 26:3-11