Jesaja 26:21 Die Boodskap (DB)

Kyk, die Here kom uit die hemel uit om die mense van die aarde te straf oor hulle sonde. Dan sal niks meer geheim bly nie, elke moord wat gepleeg is, sal aan die lig kom, alles sal bekendgemaak word.

Jesaja 26

Jesaja 26:18-21