Jesaja 25:8 Die Boodskap (DB)

Hy sal die dood vir ewig vernietig en die trane afdroog. Die Here sal ’n einde maak aan die vernedering wat sy volk oor die wêreld moes verduur. Die Here het dit gesê.

Jesaja 25

Jesaja 25:3-12