Jesaja 25:1 Die Boodskap (DB)

Here, U is my God! Ek wil U prys en u Naam grootmaak. U het asemrowende dinge gedoen; die dinge wat U lank gelede reeds beplan het, het U stiptelik en volgens u woord uitgevoer.

Jesaja 25

Jesaja 25:1-5