Jesaja 24:6 Die Boodskap (DB)

Daarom tref ’n vloek nou die aarde en sy inwoners. Die mense dra die gevolge van hulle dade. Net ’n paar bly oor nadat ’n vuur alles verbrand het.

Jesaja 24

Jesaja 24:1-7