Jesaja 24:13 Die Boodskap (DB)

Dit is wat met elke nasie op die aarde sal gebeur. Dit sal lyk soos na die oes as al die olyfbome en wingerde kaal gestroop is van hulle vrugte en net die kaal takke oorbly.

Jesaja 24

Jesaja 24:10-22