Jesaja 24:11 Die Boodskap (DB)

Mense loop in die strate en kerm vir wyn om te drink. Niemand is meer vrolik of opgeruimd nie, alle blydskap is weg.

Jesaja 24

Jesaja 24:9-15