Jesaja 23:9 Die Boodskap (DB)

Dit is die Here die Almagtige wat dit gedoen het om hulle hoogmoed oor hulle prestasies te breek en om sy ongelukkigheid met hulle vername handelaars en hulle verwaandheid te wys.

Jesaja 23

Jesaja 23:1-15