Jesaja 23:11 Die Boodskap (DB)

Die Here het sy hand oor die see uitgesteek om die koninkryke van die aarde te skud. Hy het die opdrag gegee dat die handelstede van die Fenisiërs verwoes moet word.

Jesaja 23

Jesaja 23:7-12