Jesaja 23:1 Die Boodskap (DB)

Die Here se boodskap om Tirus se straf aan te kondig: Huil, matrose van Tarsis wat van die ver lande af op pad is terug huis toe, want Tirus, julle veilige hawe, is verwoes. Die gerugte wat julle in Siprus gehoor het, is waar.

Jesaja 23

Jesaja 23:1-9