Jesaja 22:9 Die Boodskap (DB)

Julle het gesien op hoeveel plekke die muur van die Dawidstad reeds deurgebreek is en besef dat julle die water in die onderste dam moet opgaar.

Jesaja 22

Jesaja 22:3-11