Jesaja 22:21 Die Boodskap (DB)

Hy sal jou ampsklere dra, jou titel kry en die gesag hê wat jy gehad het. Omdat hy hulle belange op die hart dra en hulle versorg, sal hy vir die inwoners van Jerusalem en Juda ’n vaderfiguur wees.

Jesaja 22

Jesaja 22:13-23