Jesaja 21:2 Die Boodskap (DB)

Ek het ’n skrikwekkende visioen gesien, ’n visioen van verwoesting en verraad. Elam, julle moet aanval! Medië, julle moet die stede beleër! Die Here gaan ’n einde maak aan al die swaarkry wat Babel veroorsaak het.

Jesaja 21

Jesaja 21:1-6