Jesaja 20:3 Die Boodskap (DB)

Toe Asdod ingeneem is, het die Here gesê: My dienaar Jesaja loop nou al die afgelope drie jaar sonder klere en sandale rond soos ’n gevangene. Dit is ’n teken van presies wat met Egipte en Etiopië gaan gebeur.

Jesaja 20

Jesaja 20:2-6