Jesaja 19:21 Die Boodskap (DB)

Dan sal die Here Homself aan die Egiptenaars bekendmaak. Hulle sal Hom leer ken en Hom aanbid deur vir Hom diereoffers en graanoffers te bring. Hulle sal beloftes aan die Here maak en dit nakom.

Jesaja 19

Jesaja 19:13-25