Jesaja 19:1 Die Boodskap (DB)

Die Here se boodskap om Egipte se straf aan te kondig: Die Here kom op ’n vinnige wolk aangery in die rigting van Egipte. Egipte se afgode bewe en hulle mense is lam van vrees as hulle Hom sien kom.

Jesaja 19

Jesaja 19:1-8