Jesaja 18:3 Die Boodskap (DB)

Wanneer ek op die berg die teken vir die oorlog gee, moet die mense van die wêreld kennis neem. Luister as ek die trompet blaas wat die begin van die oorlog aankondig,

Jesaja 18

Jesaja 18:1-7