Jesaja 17:12 Die Boodskap (DB)

Luister, hoor die dreuning! Magtige nasies is aan die optrek, hulle opmars klink soos die gedruis van die see en die geluid van groot branders wat op die strand breek.

Jesaja 17

Jesaja 17:11-14