Jesaja 16:7 Die Boodskap (DB)

Daarom huil al die Moabiete oor wat met die land gebeur het. Hulle huil van verslaentheid as hulle besef dat die lekkernye van Kir-Geres iets van die verlede is.

Jesaja 16

Jesaja 16:2-10