Jesaja 16:5 Die Boodskap (DB)

sal die Here, omdat Hy getrou bly aan sy beloftes, ’n goeie regeerder in Jerusalem aan bewind laat kom. Hierdie koning uit Dawid se nageslag sal betroubaar wees en hy sal hom beywer vir wat reg is.

Jesaja 16

Jesaja 16:1-6