Jesaja 14:11 Die Boodskap (DB)

Jy was gewoond aan pragtige musiek en eerbetoon waar jy vandaan kom. Welkom in die doderyk, hier is jou bed van goggas gemaak en daar is vir jou ’n kombers van wurms!”

Jesaja 14

Jesaja 14:7-17