Jesaja 14:1 Die Boodskap (DB)

Maar die Here sal vir Israel jammer kry. Daarom sal Hy hulle weer sy volk maak en hulle terugbring na hulle eie land toe sodat hulle daar kan bly. Mense van ander volke sal by hulle kom aansluit en op dié manier deel word van Jakob se nageslag.

Jesaja 14

Jesaja 14:1-6