Jesaja 13:8 Die Boodskap (DB)

Angs sal hulle oorval soos ’n vrou wat skielik deur kraampyne oorval word, en hulle sal mekaar verskrik aankyk, bleek van die vrees.

Jesaja 13

Jesaja 13:5-15