Jesaja 13:21 Die Boodskap (DB)

Dit sal ’n plek word waar die wilde woestyndiere gaan aas en die uile hulle nes in die murasies maak. Volstruise sal tussen die murasies rondloop en die wilde bokke sal oor die hope klippe spring op soek na iets om te eet.

Jesaja 13

Jesaja 13:14-22