Jesaja 11:10 Die Boodskap (DB)

In daardie tyd sal die nuwe koning uit die geslag van Dawid ’n teken wees vir al die nasies. Hy sal aansien onder die nasies hê en hulle sal met respek van hom praat.

Jesaja 11

Jesaja 11:2-14