Jesaja 10:5 Die Boodskap (DB)

Alhoewel Ek Assirië se militêre mag gebruik soos ’n stok waarmee Ek die volke kan slaan, wag daar vir hulle ook swaarkry omdat hulle die mag wat Ek hulle gegee het, misbruik het.

Jesaja 10

Jesaja 10:1-12